Het jy hulp en bemoediging nodig om oor die dood van ‘n geliefde te kom ?
Traumatiese egskeiding ? Ernstige Motorongeluk ? Werk verloor ?

Kom sluit by ‘n klein groep aan wat weekliks vir bymekaar kom.Ervaar dat ander persone dieselfde verlies en hartseer beleef.

Die groepbesprekings word in Afrikaans gedoen. Die DVD’s en handboek is in Engels saamgestel.

Let wel:

1. Dit is nie ‘n man- of vrou soek klub nie. Die fokus bly steeds om meer hoop & vertroue vir die toekoms te kry.
2. Geen berading word gedoen nie. Slegs fasilitering !

Kontak: Dirk Coetzee – selfoon: 082 784 1993 e-pos: dirk@gkbfnnoord.co.za

GriefShare se program word as hulpmiddel gebruik. Vir meer inligting besoek gerus hul webtuiste.