NOORDE VAN BLOEMFONTEIN

Welkom by die
Gereformeerde Kerk Bloemfontein-Noord

Ons lidmate is oor die hele Bloemfontein en omgewing versprei. Van ons lidmate woon tot ongeveer 100 kilometer vanaf Bloemfontein.

BLY INGESKAKEL
VOLG ONS

Baie welkom by die Die Gereformeerde Kerk Bloemfontein-Noord

Dit is vir ons ‘n voorreg om jou as besoeker welkom te heet. Ons gemeente is geleë in die noordelike voorstede van Bloemfontein. 

Ons lidmate is oor die hele Bloemfontein en omgewing versprei. Van ons lidmate woon tot ongeveer 100 kilometer vanaf Bloemfontein.

Die herder en leraar is tans ds Kobus Botha. Sondae se preke kan van hierdie webblad geluister of afgelaai word.

AAN GOD AL DIE EER !

EREDIENSTE

SONDAG OGGENDE: 9:30
GELOFTEDAG: 09:00
KERSDAG: 09:00

van ons Funksionarisse

Predikant: Ds Kobus Botha – 082 410 7447
Orrelis: Lourie Coetzee – 083 776 6989
Diakonie: Voorsitter – Muller Heyns – 072 469 7778

Susters: Voorsitter – Ester Botha 072 784 9451
Skriba/ Koster:  Pieter du Plessis 082 570 1804

Kerkkantoor: Per afspraak 051 436 2932

WEBBLAD & MEER

Francois Venter – fventer@gkbfnnoord.co.za