Welkom
Welkom
by die Gereformeerde Kerk Bloemfontein Noord
Bedieninge
Bedieninge
Ons hou van vrolike gesonde mense! As jy besig is om deur iets moeilik te gaan, ons help graag
Nuus
Nuus
Lees ons nuutste nuus hier vandag!

Baie welkom by die Die Gereformeerde Kerk Bloemfontein-Noord

Dit is vir ons ‘n voorreg om jou as besoeker welkom te heet. Ons gemeente is geleë in die noordelike voorstede van Bloemfontein.

Ons lidmate is oor die hele Bloemfontein en omgewing versprei. Van ons lidmate woon tot ongeveer 100 kilometer vanaf Bloemfontein. Die bedieningsarea sluit die volgende in: Dan Pienaar, Bayswater, Heliconhoogte,Pentagonpark, Hillsboro, Heuwelsig, Rayton, Groenvlei, Oranje Meisiesskool-koshuis, Sentraal Hoërskool – koshuis, Tempe Militêre Basis, Lettie Fouchè- en  Nasorgsentrum, 3 Militêre Hospitaal, Ons gemeente reik onder andere uit na Gemeentes in Lesotho, Studente van UOFS en CUT asook bedieninge rakende gesinne, huwelike, kinders en trauma.

Die herder en leraar is tans ds Kobus Botha. Sondae se preke kan van hierdie webblad geluister of afgelaai word.

AAN GOD AL DIE EER !

Ons Nuusbrief – 21 Maart 2022

Die erediens word vandag deur ons dominee, ds Kobus Botha, gelei. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Sang voordat die erediens begin. Psalm […]

Nuus uit die Gemeente – Sondag 3 Oktober 2021

Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons dominee, gelei. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Sang voor die erediens begin: Liedboek […]

Nuus uit ons Gemeente – Sondag 26 September 2021

Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons dominee, gelei.  LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Sang voor die erediens begin: Skrifberyming […]

EREDIENSTE

SONDAE: Oggend : 09:30
Aand: 18:00 (behalwe skoolvakansies en langnaweke)

GOEIE VRYDAG: 09:00

KERSFEES: 09:00
HEMELVAART: 18:00 (Sien Jaarprogram – Maart, April, Mei)

LUISTER GERUS NA DIE PREKE

Sondae se oggend- en aanddienste is op hierdie webblad beskikbaar. U kan dit selfs na u rekenaar aflaai!
Gedurende skoolvakansies en langnaweke is daar geen aanddienste nie.

Hoe luister ek na die preke ?
Kliek op die datum van die preek wat u wil luister.

Aflaai (download) van ‘n erediens ?
Kliek op Wolk met pyl

CD’S BESKIKBAAR

In die ingangsportaal is daar ‘n versoeklys beskikbaar.
U kan dit ook aanvra per e-pos (dirk@gkbfnnoord.co.za) of deur 082 784 1993 te skakel.
Vir enige navrae, voorstelle en ander inligting is u welkom om Dirk Coetzee by 082 784 1993 te skakel.

Kliek hier vir die preke